In die Tyd van die Gif

In die Tyd van die Gif

'n Jaar en ’n Half in Stories

R 439.00
4.7(11)

rated at Takealot · checked 3 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 94.00 at Loot

Loot sells it for R 345.00. Compare every offer

Average
R 289.00
Lowest seen
R 167.00
Highest seen
R 439.00
Last change
R 150.00
First indexed
29 Mar 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Min sou Dana Snyman weet toe hy die Rugbywêreldbeker-eindstryd op Rondomskrik kyk dat die euforie van dié oomblik kortstondig sou wees; dat ons lewens binnekort handomkeer sou verander. Min sou Dana Snyman weet toe hy die Rugbywêreldbeker-eindstryd op Rondomskrik kyk dat die euforie van dié oomblik kortstondig sou wees; dat ons lewens binnekort handomkeer sou verander. Dana verwoord die sonderlinge ervaring van die afgelope agttien maande – van rugbytriomf tot treur en vertwyfeling. Dan kry hy self ook Covid.

Dana se kenmerkende fyn waarneming en deurleefde wysheid maak In die tyd van die gif ’n leesmoet. Daar is pyn en verlies, maar ook geloof en hoop – en ’n goeie blomjaar.

Similar products