Is Dit Jy?

Is Dit Jy?

Avonture Voor en Agter die Skerms

R 415.00
5.0(3)

rated at Takealot · checked 5 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 209.00
Lowest seen
R 209.00
Highest seen
R 415.00
Last change
R 206.00
First indexed
27 Sep 2024
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Is Dit Jy?

    5.0(3) Checked 5 days ago

    R 415.00

    View
  • Loot

    Is Dit Jy?

    Checked 5 days ago

    R 485.00

    +R 70.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

As 'n jong seun wat kaalvoet en vry grootgeword het op sy ouers se sitrusplaas in die Oos-Kaap, sou Ian Roberts nooit kon dink dat hy eendag 'n ikoon van die silwerskerm sou word nie.

Vandag nog herken mense hom as die taai Bittereinder Sloet Steenkamp van Arende of as Boet van die gewilde Castrol-advertensies. Ian se loopbaan strek van Langstraat in Kaapstad tot Los Angeles en van Shakespeare-produksies in die teater tot die Oscarwenner Tsotsi.

In sy outobiografie verklap hierdie briljante storieverteller met 'n stoute sin vir humour meer oor wat alles agter die skerms op televisie- en rolprentstelle gebeur. Hy beskryf ook die hoogbloei van Afrikaanse televisie- en rolprentvervaardiging toe hy saam met legendariese regisseurs soos Manie van Rensburg en Dirk de Villiers gewerk het.

Sy lewensverhaal is 'n meesterklas in die kuns van toneelspel. So outentiek, vreesloos en onkonvensioneel soos wat talle van sy karakters was, só is Ian ook in die regte lewe. Hy trap sy eie paadjie en was nog nooit 'n tropbok nie. Hy deel sy lewensverhaal met soveel humor, patos en insig dat dit nie anders kan as om die leser te ontroer nie.

What's in the box
1 x Book

Similar products