Jorsie Die Worsie 2: Die Putponie-Penarie
Jorsie Die Worsie 2: Die Putponie-Penarie (Afrikaans, Paperback)
R 178.00
Loot · checked Yesterday
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 239.00
- Lowest seen
- R 178.00
- Highest seen
- R 239.00
- Last change
- -R 61.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Jorsie die worsie is terug vir nog 'n avontuur in boek twee van die reeks!
In hierdie opwindende vervolg kom Jorsie te staan teen 'n nuwe uitdaging die onder die aarde, waar die dapper putponies ondergronds werk om goud na die oppervlakte te vervoer. Maar wanneer 'n reeks onvoorsiene voorvalle lei tot 'n katastrofiese instorting van 'n mynskag, word een van die ponies diep ondergrond vasgekeer.
Sal Jorsie en sy maats betyds slaag in hul brawe reddingsmissie, of gaan hulle uit tyd uit hardloop?
Sluit aan by Jorsie op hierdie opwindende reis vol moed, vriendskap, en die onwrikbare vasberadenheid om nooit op te gee nie.