
Jorsie Die Worsie 3: Krisis By Die Katbasaar
Jorsie Die Worsie 3: Krisis By Die Katbasaar (Afrikaans, Paperback)
R 169.00
Loot · checked Today
- Average
- R 169.00
- Lowest seen
- R 169.00
- Highest seen
- R 169.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 09 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Wanneer ’n skelm katjie Jorsie se kombers steel, begin ’n lawwe avontuur wat hom na die kattebasaar lei – ’n wêreld vol kattekwaad en komedie!
Met sy speurhond-snuffels en groot hart leer Jorsie dat selfs die stoutste kat dalk net ’n bietjie omgee nodig het.