Juffrou Goth en die Sinistere Simfonie : Boek 4

Juffrou Goth en die Sinistere Simfonie : Boek 4

R 243.00

Takealot · checked 22 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 33.00 at Loot

Loot sells it for R 210.00. Compare every offer

Average
R 243.00
Lowest seen
R 243.00
Highest seen
R 243.00
Last change
R 0.00
First indexed
11 Oct 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die vierde en finale boek in die bekroonde Juffrou Goth-reeks. Lord Goth hou ’n musiekfees by die Grommengrys-herehuis, en die land se beste musikante gaan daar kom optree. Ada sien baie uit, maar eers kry sy te doen met haar ouma wat probeer om vir haar pa ’n deftige dame as vrou te kry.
Die vierde en finale boek in die bekroonde Juffrou Goth-reeks. Lord Goth hou ’n musiekfees by die Grommengrys-herehuis, en die land se beste musikante gaan daar kom optree. Ada sien baie uit, maar eers kry sy te doen met haar ouma wat probeer om vir haar pa ’n deftige dame as vrou te kry, ’n sater wat in haar klerekas bly en Maltravers wat weer sy ou streke uithaal. Ada moet seker maak dat alles volgens plan verloop, en gelukkig bied ’n baie interessante huisgas aan om te help …

What's in the box
1 X Boek