
Juffrou Goth 4: Juffrou Goth en die Sinistere Simfonie
Juffrou Goth 4: Juffrou Goth en die Sinistere Simfonie (Afrikaans, Paperback)
R 210.00
Loot · checked Today
- Average
- R 210.00
- Lowest seen
- R 163.00
- Highest seen
- R 244.00
- Last change
- -R 34.00
- First indexed
- 22 Mar 2024
- Vendor
- Loot
Die vierde en finale boek in die bekroonde Juffrou Goth-reeks. Vertaal deur Kobus Geldenhuys.
Lord Goth hou ’n musiekfees by die Grommengrys-herehuis, en die land se beste musikante gaan daar kom optree. Ada sien baie uit, maar eers kry sy te doen met haar ouma wat probeer om vir haar pa ’n deftige dame as vrou te kry, ’n sater wat in haar klerekas bly en Maltravers wat weer sy ou streke uithaal. Ada moet seker maak dat alles volgens plan verloop, en gelukkig bied ’n baie interessante huisgas aan om te help …
