
Juffrou Goth 3: Juffrou Goth en die Bedorwe Brakke
Juffrou Goth 3: Juffrou Goth en die Bedorwe Brakke (Afrikaans, Paperback)
R 210.00
Loot · checked Today
- Average
- R 210.00
- Lowest seen
- R 163.00
- Highest seen
- R 244.00
- Last change
- -R 34.00
- First indexed
- 22 Mar 2024
- Vendor
- Loot
Die derde boek in die bekroonde Juffrou Goth-reeks.
Die wêreld se beroemdste skrywers kom spog met hulle bedorwe brakke by die Grommengrys-herehuis se literêre hondeskou.
Maar daar is allerhande vreemde dinge in en om die herehuis wat Ada pla – geheimsinnige dierespore, tjankgeluide snags en skoene waaraan gekou is. Kan sy uitvind wat aangaan voor dit weer volmaan is?
