
Juffrou Goth 2: Juffrou Goth en die Onfeestelike Fees
Juffrou Goth 2: Juffrou Goth en die Onfeestelike Fees (Afrikaans, Paperback)
R 210.00
Loot · checked Today
- Average
- R 210.00
- Lowest seen
- R 163.00
- Highest seen
- R 237.00
- Last change
- -R 27.00
- First indexed
- 22 Mar 2024
- Vendor
- Loot
Die opvolg van die bekroonde Juffrou Goth en die spookmuis. Daar word naarstiglik voorbereidings getref vir die volmaanfees en die groot Grommengrou-bakkompetisie.
Beroemde kokke daag vir die groot geleentheid op, en soos gewoonlik tree Maltravers verdag op. Om alles te kroon verras Ada se ontwykende kamermeisie, Martelina, haar met ’n groot geheim en dit lyk asof almal Ada se verjaarsdag vergeet het!
