Kan 'n Walvis Winde Los?

Kan 'n Walvis Winde Los?

En Ander Gruwelike en Grillerige Vrae Oor Diere

R 72.00
4.5(28)

rated at Takealot · checked 8 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 124.03
Lowest seen
R 72.00
Highest seen
R 175.00
Last change
R 13.00
First indexed
30 Mar 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!
Eeuw! Jig! Sies! Bleg! Dis WALGLIK – maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU – hierdie boek is propvol dierefeite wat jou kan NAAR MAAK! Watter oulike dierebabas eet hul ma se poef? Kan ’n gorilla puisies kry? Wat laat miere in zombies verander? Wat is ’n snotvis? Watter voëltjie los winde om sy prooi te vang? Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!

What's in the box
1 x Book