Kan 'n Walvis Winde Los?

Kan 'n Walvis Winde Los?

Kan 'n Walvis Winde Los? - En Ander Gruwelike En Grillerige Vrae oor Diere (Afrikaans, Paperback)

R 113.00−23%

Loot · checked Today

View at Loot
Average
R 146.00
Lowest seen
R 113.00
Highest seen
R 146.00
Last change
-R 33.00
First indexed
27 Jul 2022
Retailer
Loot

Description

Feite wat jou sal laat RIL en GRIL ... Eeuw! Jig! Sies! Bleg! Dis WALGLIK - maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU - hierdie boek is propvol dierefeite wat jou kan NAAR MAAK! Watter oulike dierebabas eet hul ma se poef? Kan 'n gorilla puisies kry? Wat laat miere in zombies verander? Wat is 'n snotvis? Watter voëltjie los winde om sy prooi te vang? Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!

Similar products