Kaptein Onderbroek en die Geveg Teen die Tandetoilette : Boek 2
R 205.00
4.5(2)
View at Takealot rated at Takealot · checked 9 days ago
- Average
- R 158.95
- Lowest seen
- R 129.00
- Highest seen
- R 205.00
- Last change
- R 56.00
- First indexed
- 24 Jul 2023
- Retailer
- Takealot
Description
George en Harold is gewoonlik verantwoordelike kinders - wanneer daar amok is, is George en Harold gewoonlik daarvoor verantwoordelik! Hierdie keer boemerang hulle jongste
poets en hulle skep per ongeluk 'n hele weermag tandetoilette. Gelukkig ken hulle 'n superheld wie se onderbroekrek 'n gevaarlike wapen is. Dit lyk na n g 'n opdrag vir Kaptein Onderbroek! Lees hierdie reeks deur dieselfde skrywer as Hondman. Skreeusnaaks en perfek vir eerste of trae lesers!
Similar products

Loot
Kaptein Onderbroek en die Inval van die Koelbloedige Kostannies uit die Ruimte
R 197.00
Takealot
Kaptein Onderbroek #3: Kaptein Onderbroek en die Inval van die Koelbloedige Kostannies Uit die Ruimte (en Daarna die Aanval van die Ewe Bose Zombie-Nerd Boelies)
R 179.00
Takealot
Kaptein Onderbroek en die Wraak van Professor Poepenpoel: Boek 4
R 179.00