
Kaptein Onderbroek En Die Geveg Teen Die Tandetoilette
Kaptein Onderbroek En Die Geveg Teen Die Tandetoilette (Afrikaans, Paperback)
R 197.00
Loot · checked Today
- Average
- R 197.00
- Lowest seen
- R 164.00
- Highest seen
- R 259.00
- Last change
- R 5.00
- First indexed
- 01 Feb 2024
- Vendor
- Loot
George en Harold is gewoonlik verantwoordelike kinders – wanneer daar amok is, is George en Harold gewoonlik daarvoor verantwoordelik!
Hierdie keer boemerang hulle jongste poets en hulle skep per ongeluk ’n hele weermag tandetoilette. Gelukkig ken hulle ’n superheld wie se onderbroekrek ’n gevaarlike wapen is. Dit lyk na nóg ’n opdrag vir Kaptein Onderbroek!
Lees hierdie reeks deur dieselfde skrywer as Hondman. Skreeusnaaks en perfek vir eerste of trae lesers!

