
Kat in die pan vir die Fransman : Grade 4 - 7
Takealot · checked 17 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 119.00
- Lowest seen
- R 119.00
- Highest seen
- R 119.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 24 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Die Prima Donna is Jacques Viviers, die sjef by die Volkskombuis. Hy se 'n mens spreek sy naam so uit: Sjaaak, so half met 'n lam tong. Volgens hom is sy van Wiwijee. As jy hakkel terwyl jy dit se, se jy dit net reg. Sjaaak Wiwijee hoop mense dink hy is van Frankryk.
Die Prima Donna is Jacques Viviers, die sjef by die Volkskombuis. Hy se 'n mens spreek sy naam so uit: Sjaaak, so half met 'n lam tong. Volgens hom is sy van Wiwijee. As jy hakkel terwyl jy dit se, se jy dit net reg. Sjaaak Wiwijee hoop mense dink hy is van Frankryk. Maar ons almal weet hy is Koos Viviers van Sannieshof. Bruno, 'n slimkop-boekwurm, sy beduiwelde rooikop-tweelingsuster, Bronnie, en hul maat, Ben, moet die misterieuse verdwyning van hul geliefde kat, Kattebol, oplos. Het die onderonsie tussen hulle ma en die sjef by die Volkskombuis dalk 'n rol gespeel in die hele drama? Hierdie is 'n opwindende avontuurverhaal wat behendige speurwerk vereis. "Die spanningslyn, die aksie, die dialoog, alles word knap hanteer, maar dis veral die humor wat die verhaal bo soveel ander laat uitstyg." Marita van der Vyver
Similar products

Takealot
Die kat (Kur 2005) : Boek 3 : Grade 1

Takealot
Reading is Easy: Die kat van Rowerbaai : Grade 5

Loot
Die kat uit die sak

Loot
My Kat, Die Mees Verspotte Kat Ter Wereld, Boek 1

Loot
Die kat (Kur 2005)

Loot
Kerneels Die Geel Kat
−44%Takealot
Tippie en die kat : Boek 4 : Gr 1
4.7(3)Takealot
Leer my lees (Vlak 1 Boek 4): Tippie en die kat (Skooluitgawe)
Takealot
Hier Kom die Kat

Takealot
Lemmer die gemmer kat
Takealot
Die Swart Kat slaan staal en verdere avonture deur Chris Sasner
5.0(2)
Takealot