Reading is Easy: Die kat van Rowerbaai : Grade 5

Reading is Easy: Die kat van Rowerbaai : Grade 5

Die Kat van Rowerbaai

R 99.00

Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 99.00
Lowest seen
R 99.00
Highest seen
R 99.00
Last change
R 0.00
First indexed
25 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Hein nooi vir Karl saam Rowerbaai toe. Die baai van rowers en die wit kat wat saans verskyn en jou na die bosse toe lok... Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Hein nooi vir Karl saam Rowerbaai toe. Die baai van rowers en die wit kat wat saans verskyn en jou na die bosse toe lok... Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk.

Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products