Reading is Easy: Patrone in die natuur: Grade 4
Reading is Easy: Patrone in die natuur: Grade 4 (Afrikaans, Staple bound, 2nd ed)
R 95.00
Loot · checked 20 days ago
- Average
- R 95.00
- Lowest seen
- R 95.00
- Highest seen
- R 95.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 27 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Oral om jou is patrone patrone op vrugte, op insekte, en selfs op jou hande! In hierdie boek sal jy leer hoe om te bepaal hoe oud 'n boom is deur na die patrone in sy stam te kyk, kyk na sommige patrone wat uniek is en ander wat vir ewig voortduur en ontdek dat jy in een van die natuur se patrone leef. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.
Elke graad bestaan uit 20 titels, n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products

Loot
Reading is Easy: Water: Die natuur se vloeibare wonderwerk: Grade 4
R 95.00

Loot
Reading is Easy: Die kuikendiewe: Grade 4 - 6
R 171.00

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 4 - 6
R 166.00

Takealot
Reading is Easy: Water: Die natuur se vloeibare wonderwerk : Grade 4
R 94.00

Loot
Reading is Easy: Drie lewenslesse: Grade 4
R 95.00

Loot
Reading is Easy: Paaltjie spat: Grade 4
R 95.00

Loot
Reading is Easy: Inqanawa yomoya: Grade 4
R 109.00

Loot
Reading is Easy: Iintonga zeqakamba!: Grade 4
R 109.00

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Umhlobo wembalelwano kaLulama: Grade 4
R 109.00

Loot
Reading is Easy: Ukuphanga inqwelo ehambayo: Grade 4
R 109.00

Loot
Reading is Easy: Zombies in die mall: Grade 6
R 114.00