Reading is Easy: Drie lewenslesse: Grade 4

Reading is Easy: Drie lewenslesse: Grade 4

Reading is Easy: Drie lewenslesse: Grade 4 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)

R 95.00

Loot · checked 6 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 1.00 at Takealot

Takealot sells it for R 94.00. Compare every offer

Average
R 95.00
Lowest seen
R 95.00
Highest seen
R 95.00
Last change
R 0.00
First indexed
26 Sep 2026
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Drie stories oor vriendelike en eensame diere wat die regte pad in die lewe vind. Hulle gaan almal op 'n reis om ander te help, om familie te vind en om hulle man te staan. Sluit aan by Pienkie, Ster en Sita soos hulle baie moed en liefde wys in hulle wonderlike reise deur die lewe. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.

Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.

Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products