
Reading is Easy: Drie lewenslesse : Grade 4
Drie Lewenslesse
Takealot · checked 5 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 94.00
- Lowest seen
- R 94.00
- Highest seen
- R 94.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 24 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Drie stories oor vriendelike en eensame diere wat die regte pad in die lewe vind. Hulle gaan almal op 'n reis om ander te help, om familie te vind en om hulle man te staan. Sluit aan by Pienkie, Ster en Sita soos hulle baie moed en liefde wys in hulle wonderlike reise deur die lewe.
Drie stories oor vriendelike en eensame diere wat die regte pad in die lewe vind. Hulle gaan almal op 'n reis om ander te help, om familie te vind en om hulle man te staan. Sluit aan by Pienkie, Ster en Sita soos hulle baie moed en liefde wys in hulle wonderlike reise deur die lewe. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.
Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.
Similar products

Loot
Reading is Easy: Die lugkar: Grade 4

Loot
Reading is Easy: Paaltjie spat: Grade 4

Loot
Reading is Easy: Umhlobo wembalelwano kaLulama: Grade 4

Loot
Reading is Easy: Fluister: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Slangbyt: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Die broodwinner: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Tekkel hom!: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Braam se beloning: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Mpumi raak weg: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Nie alleen nie: Grade 5

Loot