
Reading is Easy: Patrone in die natuur : Grade 4
Patrone in die Natuur
Takealot · checked 9 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 94.00
- Lowest seen
- R 94.00
- Highest seen
- R 94.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 24 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Oral om jou is patrone - patrone op vrugte, op insekte, en selfs op jou hande! In hierdie boek sal jy leer hoe om te bepaal hoe oud 'n boom is deur na die patrone in sy stam te kyk, kyk na sommige patrone wat uniek is en ander wat vir ewig voortduur en ontdek dat jy in een van die natuur se patrone leef.
Oral om jou is patrone - patrone op vrugte, op insekte, en selfs op jou hande! In hierdie boek sal jy leer hoe om te bepaal hoe oud 'n boom is deur na die patrone in sy stam te kyk, kyk na sommige patrone wat uniek is en ander wat vir ewig voortduur en ontdek dat jy in een van die natuur se patrone leef. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.
Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.
Similar products

Loot
Reading is Easy: Water: Die natuur se vloeibare wonderwerk: Grade 4

Loot
Reading is Easy: Die kuikendiewe: Grade 4 - 6

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 4 - 6

Loot
Reading is Easy: Die dertiende uur: Grade 4 - 6

Takealot
Reading is Easy: Water: Die natuur se vloeibare wonderwerk : Grade 4

Loot
Reading is Easy: Drie lewenslesse: Grade 4

Loot
Reading is Easy: Iintonga zeqakamba!: Grade 4

Loot
Reading is Easy: Inqanawa yomoya: Grade 4

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Ukuphanga inqwelo ehambayo: Grade 4

Loot
Reading is Easy: Teddies kan nie toor nie: Grade 4 - 6

Loot