Reading is Easy: Water: Die natuur se vloeibare wonderwerk : Grade 4

Reading is Easy: Water: Die natuur se vloeibare wonderwerk : Grade 4

Die Natuur se Vloeibare Wonderwerk

R 94.00

Takealot · checked 5 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 94.00
Lowest seen
R 94.00
Highest seen
R 94.00
Last change
R 0.00
First indexed
24 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Water is 'n baie vreemde stof met ongewone eienskappe. Alhoewel daar baie water in die wereld is, is dit op sommige plekke baie skaars. In die noorde en suide van Afrika is daar wel baie water in die see, maar nie genoeg vars water op plekke waar mense dit nodig het nie.
Water is 'n baie vreemde stof met ongewone eienskappe. Alhoewel daar baie water in die wereld is, is dit op sommige plekke baie skaars. In die noorde en suide van Afrika is daar wel baie water in die see, maar nie genoeg vars water op plekke waar mense dit nodig het nie. In Sentraal-Afrika, naby die ewenaar, is daar heelwat meer vars water. Plante en gewasse groei goed.

Daar is selfs gebiede wat met reenwoude bedek is. Hierdie boek sal jou van 'n hele paar nuwe feite bewus maak! Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk.

Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products