Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 5

Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 5

Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 5 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)

R 104.00

Loot · checked 15 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 5.00 at Takealot

Takealot sells it for R 99.00. Compare every offer

Average
R 75.00
Lowest seen
R 75.00
Highest seen
R 104.00
Last change
R 29.00
First indexed
25 Oct 2023
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Heidi se lewe is deurmekaar. Haar ma is in Duitsland. Haar kunsjuffrou gaan weg en haar pa het 'n nuwe meisie. Hoe kan dinge ooit weer regkom? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk.

Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products