
Reading is Easy: Tsakane en die boelies : Grade 5
Tsakane en die Boelies
Takealot · checked 6 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 99.00
- Lowest seen
- R 99.00
- Highest seen
- R 99.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 25 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Tsakane en die boelies. Tsakane trek saam met haar ma stad toe. Hier loop sy haar vas teen 'n klomp boelies. Die verskil is, die boelies is meisies! Wat gaan Tsakane vir die boelies se? Hoekom jok sy vir haar ma? Wat het 'n uitjie en 'n boelie in gemeen?
Tsakane en die boelies. Tsakane trek saam met haar ma stad toe. Hier loop sy haar vas teen 'n klomp boelies. Die verskil is, die boelies is meisies! Wat gaan Tsakane vir die boelies se? Hoekom jok sy vir haar ma? Wat het 'n uitjie en 'n boelie in gemeen? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.
Similar products

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 5

Takealot
Reading is Easy: Da en die koningin van die watermeisies : Grade 5

Loot
Reading is Easy: Izibane ezikhanyisayo: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Akakho yedwa: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Die kuikendiewe: Grade 4 - 6

Loot
Reading is Easy: Braam se beloning: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 4 - 6

Loot
Reading is Easy: Die dertiende uur: Grade 4 - 6

Loot
Reading is Easy: Patrone in die natuur: Grade 4

Takealot
Reading is Easy: Mpunga en die leeu : Grade 4

Takealot
Reading is Easy: Dit werk: Energie en krag in die wereld vandag : Grade 5

Loot