Reading is Easy: Tsakane en die boelies: Grade 5
Reading is Easy: Tsakane en die boelies: Grade 5 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
R 107.00
Loot · checked Today
- Average
- R 96.86
- Lowest seen
- R 75.00
- Highest seen
- R 107.00
- Last change
- -R 3.00
- First indexed
- 25 Oct 2023
- Vendor
- Loot
Tsakane en die boelies. Tsakane trek saam met haar ma stad toe. Hier loop sy haar vas teen n klomp boelies. Die verskil is, die boelies is meisies! Wat gaan Tsakane vir die boelies se? Hoekom jok sy vir haar ma? Wat het 'n uitjie en 'n boelie in gemeen? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Loot
Reading is Easy: Die broodwinner: Grade 5
R 107.00

Loot
Reading is Easy: Nie alleen nie: Grade 5
R 107.00

Loot
Reading is Easy: Da en die koningin van die watermeisies: Grade 5
R 107.00

Loot
Reading is Easy: Tekkel hom!: Grade 5
R 107.00

Loot
Reading is Easy: Die kat van Rowerbaai: Grade 5
R 107.00

Loot
Reading is Easy: Slangbyt: Grade 5
R 107.00

Loot
Reading is Easy: Braam se beloning: Grade 5
R 107.00

Loot
Reading is Easy: Die geheim van die kissie: Grade 4 - 6
R 170.00