Reading is Easy: Slangbyt: Grade 5

Reading is Easy: Slangbyt: Grade 5

Reading is Easy: Slangbyt: Grade 5 (Afrikaans, Staple bound, 2nd ed)

R 104.00

Loot · checked 2 days ago

View at Loot
Average
R 104.00
Lowest seen
R 75.00
Highest seen
R 107.00
Last change
-R 3.00
First indexed
25 Oct 2023
Retailer
Loot

Description

Slangbyt. Andrew se bal beland in 'n bos. Hy steek sy arm in om dit uit te haal. Iets pik sy hand en sis. Hy is seker 'n slang het hom gepik, maar hy kry 'n verrassing. 'n Hen het 'n ander idee vir sy bal. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk.

Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products