Reading is Easy: Fluister: Grade 5
Reading is Easy: Fluister: Grade 5 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
R 104.00
Loot ยท checked Today
- Average
- R 107.00
- Lowest seen
- R 75.00
- Highest seen
- R 107.00
- Last change
- -R 3.00
- First indexed
- 25 Oct 2023
- Retailer
- Loot
Almal sterf een of ander tyd. Alle lewende dinge gaan uiteindelik dood. Die dood tref elke mens en elke lewende wese. Dit is 'n natuurlike deel van die lewe. Dit was nog altyd so. Hierdie boek sal jou ook meer vertel oor hoe om vir terminaal siekes te sorg en hoe om die dood te aanvaar. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.
Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Loot
Reading is Easy: Slangbyt: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Tekkel hom!: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Die broodwinner: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Mpumi raak weg: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Nie alleen nie: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Braam se beloning: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Tsakane en die boelies: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Die kat van Rowerbaai: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Hoe Koro Xaan, die leeu, oorwin: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Da en die koningin van die watermeisies: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Die lugkar: Grade 4
R 95.00