Reading is Easy: Nie alleen nie: Grade 5

Reading is Easy: Nie alleen nie: Grade 5

Reading is Easy: Nie alleen nie: Grade 5 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)

R 104.00

Loot · checked 2 days ago

View at Loot
Average
R 104.00
Lowest seen
R 75.00
Highest seen
R 107.00
Last change
-R 3.00
First indexed
25 Oct 2023
Retailer
Loot

Description

Nie alleen nie. Ons hoor elke dag van MIV en Vigs. In die koerante, op die radio en televisie; oral praat almal oor hierdie vreesaanjaende siekte wat in ons land versprei. Hierdie boek bespreek nie net MIV en Vigs en hoe dit ons en die om ons affekteer nie. Dit gee ook oplossings vir probleme soos vooroordeel en diskriminasie wat saam geaffekteerd wees kom.

Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.

Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products