Reading is Easy: Mpumi raak weg: Grade 5
Reading is Easy: Mpumi raak weg: Grade 5 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
R 104.00
Loot · checked 29 Sep 2026
- Average
- R 107.00
- Lowest seen
- R 75.00
- Highest seen
- R 107.00
- Last change
- -R 3.00
- First indexed
- 25 Oct 2023
- Retailer
- Loot
Description
Mpumi vang iets onverantwoordelik aan by die skool. Na hy en sy vriend Sam 'n lekker dag by die inkopiesentrum het, haal sy gewete hom in. Hoekom raak Mpumi weg? Sal hy veilig wees en sy verlede kan regmaak? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.
Elke graad bestaan uit 20 titels, n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products

Loot
Reading is Easy: Njengokusebeza: Grade 5
R 119.00

Loot
Reading is Easy: Fluister: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Slangbyt: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Imisebenzi kwezemidlalo: Grade 5
R 119.00

Loot
Reading is Easy: Umvuzo kaBonga: Grade 5
R 119.00

Loot
Reading is Easy: Tekkel hom!: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Die broodwinner: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: UMpumi ulahlekile: Grade 5
R 119.00

Loot
Reading is Easy: Nie alleen nie: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Ukoyisa emdlalweni webhola: Grade 5
R 119.00

Loot
Reading is Easy: Tsakane en die boelies: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Die kat van Rowerbaai: Grade 5
R 104.00