Reading is Easy: Tekkel hom!: Grade 5

Reading is Easy: Tekkel hom!: Grade 5

Reading is Easy: Tekkel hom!: Grade 5 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)

R 104.00

Loot · checked 2 days ago

View at Loot
Average
R 104.00
Lowest seen
R 75.00
Highest seen
R 107.00
Last change
-R 3.00
First indexed
25 Oct 2023
Retailer
Loot

Description

Christiaan is lief vir rugby en vir sy skilpad. Sy pa het nooit tyd vir hom nie, ook nie om na hom te kom kyk wanneer hy rugby speel nie. Dit voel vir hom hy het nie eers 'n pa nie en toe raak sy skilpad ook nog weg... Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products