
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 99.00
- Lowest seen
- R 99.00
- Highest seen
- R 99.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 25 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Almal sterf een of ander tyd. Alle lewende dinge gaan uiteindelik dood. Die dood tref elke mens en elke lewende wese. Dit is 'n natuurlike deel van die lewe. Dit was nog altyd so. Hierdie boek sal jou ook meer vertel oor hoe om vir terminaal siekes te sorg en hoe om die dood te aanvaar.
Almal sterf een of ander tyd. Alle lewende dinge gaan uiteindelik dood. Die dood tref elke mens en elke lewende wese. Dit is 'n natuurlike deel van die lewe. Dit was nog altyd so. Hierdie boek sal jou ook meer vertel oor hoe om vir terminaal siekes te sorg en hoe om die dood te aanvaar. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.
Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.
Similar products

Loot
Reading is Easy: Izibane ezikhanyisayo: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Akakho yedwa: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Braam se beloning: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Morutabana yo mosha wa botaki: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Plesierperd: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Charlieboy: Grade 7 - 9

Loot
Reading is Easy: Stille desperaatheid: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Verlore hart: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Unyawo olubuhlungu: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Inqanawa yomoya: Grade 4

Loot