Reading is Easy: Verlore hart: Grade 6

Reading is Easy: Verlore hart: Grade 6

Reading is Easy: Verlore hart: Grade 6 (Afrikaans, Staple bound, 2nd ed)

R 114.00

Loot · checked 20 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 5.00 at Takealot

Takealot sells it for R 109.00. Compare every offer

Average
R 114.00
Lowest seen
R 114.00
Highest seen
R 114.00
Last change
R 0.00
First indexed
27 Sep 2026
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Sokkervriende Lukas en Markus gaan na 'n wedstryd na 'n dans toe en Lukas is baie tevrede met die meisie wat saam met hom gaan. Hy tel 'n hartjie hangertjie op en daarna gebeur baie dinge gelyk. Hy het 'n sokkerbesering, word beskuldig van diefstal en almal is ongelukkig met hom. Sal Palesa, die oulike meisie van die dans, daar wees om hom te help? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.

Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products