Reading is Easy: Verlore hart : Grade 6

Reading is Easy: Verlore hart : Grade 6

Verlore Hart

R 109.00

Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 109.00
Lowest seen
R 109.00
Highest seen
R 109.00
Last change
R 0.00
First indexed
30 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Sokkervriende Lukas en Markus gaan na 'n wedstryd na 'n dans toe en Lukas is baie tevrede met die meisie wat saam met hom gaan. Hy tel 'n hartjie hangertjie op en daarna gebeur baie dinge gelyk. Hy het 'n sokkerbesering, word beskuldig van diefstal en almal is ongelukkig met hom.
Sokkervriende Lukas en Markus gaan na 'n wedstryd na 'n dans toe en Lukas is baie tevrede met die meisie wat saam met hom gaan. Hy tel 'n hartjie hangertjie op en daarna gebeur baie dinge gelyk. Hy het 'n sokkerbesering, word beskuldig van diefstal en almal is ongelukkig met hom. Sal Palesa, die oulike meisie van die dans, daar wees om hom te help? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.

Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products