Reading is Easy: Saam maak ons dit: Grade 6
Reading is Easy: Saam maak ons dit: Grade 6 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
R 114.00
Loot · checked 5 days ago
- Average
- R 114.00
- Lowest seen
- R 114.00
- Highest seen
- R 114.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 26 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Saam maak ons dit. Hierdie boek ondersoek presies wat die MI-virus is. Dit kyk ook na die gevoelens en emosies geassosieer met 'n kind wat óf daarmee leef, of 'n geliefde het wat met die virus besmet is. Dit gee minigevallestudies om te wys wat ander mense in soortgelyke situasies gedoen het. Daar is ook wenke oor wat gedoen kan word om gesond te bly, asook hoe om in moeilike tye positief te bly en moed te hou. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products

Loot
Reading is Easy: Meetkunde om ons: Grade 6
R 114.00

Loot
Reading is Easy: Plesierperd: Grade 6
R 114.00

Loot
Reading is Easy: Unyawo olubuhlungu: Grade 6
R 130.00

Loot
Reading is Easy: Verlore hart: Grade 6
R 114.00

Loot
Reading is Easy: Stille desperaatheid: Grade 6
R 114.00

Loot
Reading is Easy: Umqolomba wolwandle: Grade 6
R 130.00

Loot
Reading is Easy: Die kuikendiewe: Grade 4 - 6
R 171.00

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 4 - 6
R 166.00

Loot
Reading is Easy: Die dertiende uur: Grade 4 - 6
R 166.00

Loot
Reading is Easy: Tumelo se spesiale mieliepitte: Grade 6
R 114.00

Loot
Reading is Easy: Tiro kwa motsweding wa tshedimosetso: Grade 6
R 130.00

Loot
Reading is Easy: Umceli-mngeni wobugcisa nenkcubeko: Grade 6
R 130.00