Reading is Easy: Tumelo se spesiale mieliepitte: Grade 6

Reading is Easy: Tumelo se spesiale mieliepitte: Grade 6

Reading is Easy: Tumelo se spesiale mieliepitte: Grade 6 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)

R 114.00

Loot · checked 21 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 5.00 at Takealot

Takealot sells it for R 109.00. Compare every offer

Average
R 114.00
Lowest seen
R 114.00
Highest seen
R 114.00
Last change
R 0.00
First indexed
26 Sep 2026
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Mpumi se ma sterf en daarna word haar pa baie siek. Sy is verantwoordelik vir sy versorging, maar moet ook na haar driejarige sussie omsien. Wat dit moeiliker maak is die feit dat sy nog 'n kind is en ook meisie. Hoe oorkom Tumelo al die hindernisse in haar pad om 'n gelukkige lewe te kan he? Lees verder oor hierdie spesiale meisie en haar spesiale mieliepitte. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.

Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.

Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products