
Reading is Easy: Tumelo se spesiale mieliepitte : Grade 6
Tumelo se Spesiale Mieliepitte
Takealot · checked Today
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 109.00
- Lowest seen
- R 109.00
- Highest seen
- R 109.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 29 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Mpumi se ma sterf en daarna word haar pa baie siek. Sy is verantwoordelik vir sy versorging, maar moet ook na haar driejarige sussie omsien. Wat dit moeiliker maak is die feit dat sy nog 'n kind is en ook meisie. Hoe oorkom Tumelo al die hindernisse in haar pad om 'n gelukkige lewe te kan he?
Mpumi se ma sterf en daarna word haar pa baie siek. Sy is verantwoordelik vir sy versorging, maar moet ook na haar driejarige sussie omsien. Wat dit moeiliker maak is die feit dat sy nog 'n kind is en ook meisie. Hoe oorkom Tumelo al die hindernisse in haar pad om 'n gelukkige lewe te kan he? Lees verder oor hierdie spesiale meisie en haar spesiale mieliepitte. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.
Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.
Similar products

Loot
Reading is Easy: Sefofane se se nang le balunu: Grade 4

Loot
Reading is Easy: Plesierperd: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Unyawo olubuhlungu: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Stille desperaatheid: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Verlore hart: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Umqolomba wolwandle: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Braam se beloning: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Die kuikendiewe: Grade 4 - 6

Loot
Reading is Easy: Meetkunde om ons: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Die dertiende uur: Grade 4 - 6

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 4 - 6

Loot