Reading is Easy: Hoe Koro Xaan, die leeu, oorwin: Grade 5

Reading is Easy: Hoe Koro Xaan, die leeu, oorwin: Grade 5

Reading is Easy: Hoe Koro Xaan, die leeu, oorwin: Grade 5 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)

R 104.00

Loot · checked 16 days ago

View at Loot
Average
R 98.00
Lowest seen
R 75.00
Highest seen
R 104.00
Last change
R 6.00
First indexed
25 Oct 2023
Retailer
Loot

Description

Koro is 'n baie slim jakkals en 'n baie goeie jagter. Hy is baie moeg vir Xaan, die ou leeu, wat altyd sy trop se kos steel. Koro, wat baie geïrriteerd raak met Xaan, besluit om hom 'n streep te trek - en hom vir eens en altyd te wen! Vind uit wat met Koro gebeur terwyl hy die perfekte plan uitdink om vir Xaan te wen! Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products