
Reading is Easy: Da en die koningin van die watermeisies: Grade 5
Reading is Easy: Da en die koningin van die watermeisies: Grade 5 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
R 104.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 104.00
- Lowest seen
- R 75.00
- Highest seen
- R 107.00
- Last change
- -R 3.00
- First indexed
- 25 Oct 2023
- Retailer
- Loot
Description
Een dag n lang tyd gelede, het n klein seuntjie met die naam van Da met sy suster en familie langs die Cubango-rivier gewoon. Sy oupa het vir hom en sy suster, Tamme, gese dat hulle nog nooit naby die rivier se kant moet kom nie, want daar is n baie sterk stroom daar. Maar Da was te nuuskierig om sy oupa se woord te neem en hy het geweet dat al die beste vis van die rand van die rivier al gevang is. Vasbeslote om die beste om vis te vang, oortuig hy Tamme om saam met hom te kom. Toe hy sy net in die rivier gooi vang hy iets heeltemal anders as enige vis wat hy nog ooit voorheen gesien het. Presies wat is dit? En wat gaan met hom gebeur omdat hy nie na sy oupa geluister het nie? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.
Similar products

Loot
Reading is Easy: Tsakane en die boelies: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Die kat van Rowerbaai: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Die geheim van die kissie: Grade 4 - 6
R 166.00

Loot
Reading is Easy: Die broodwinner: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Slangbyt: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Tekkel hom!: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Braam se beloning: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Nie alleen nie: Grade 5
R 104.00

Loot
Reading is Easy: Iiglasi ezilahlekileyo: Grade 4
R 109.00
Takealot
NIRV, Economy Bible, Paperback: Easy to Read. Easy to Share.
4.4(5)R 99.00R 155.76
Takealot
Learn to Read Phonic Activity Workbook: Teach Your Child to Read with our Easy Lessons, Words and Phonics Activity Workbook for Beginning Readers Ages
3.5(22)R 195.00

Loot
New Informative Easy-Read Bible
R 189.00