Reading is Easy: Mpunga en die leeu : Grade 4

Reading is Easy: Mpunga en die leeu : Grade 4

Mpunga en die Leeu

R 94.00

Takealot ยท checked 7 days ago

View at Takealot
Average
R 94.00
Lowest seen
R 94.00
Highest seen
R 94.00
Last change
R 0.00
First indexed
24 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Klein Mpungu en haar jakkalsfamilie is baie honger. Wanneer hulle op 'n leeu afkom wat 'n springbok sit en eet, smeek Mpungu hom om sy kos met hulle te deel. Die leeu brul net en jaag hulle weg. Mpungu besluit om die leeu terug te kry en op 'n dag kry die slim jakkalsie toe haar kans.
Klein Mpungu en haar jakkalsfamilie is baie honger. Wanneer hulle op 'n leeu afkom wat 'n springbok sit en eet, smeek Mpungu hom om sy kos met hulle te deel. Die leeu brul net en jaag hulle weg. Mpungu besluit om die leeu terug te kry en op 'n dag kry die slim jakkalsie toe haar kans. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.

Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.

Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products