
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou : Grade 5
Die Nuwe Kunsjuffrou
Takealot · checked 6 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 99.00
- Lowest seen
- R 99.00
- Highest seen
- R 99.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 25 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Heidi se lewe is deurmekaar. Haar ma is in Duitsland. Haar kunsjuffrou gaan weg en haar pa het 'n nuwe meisie. Hoe kan dinge ooit weer regkom? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Heidi se lewe is deurmekaar. Haar ma is in Duitsland. Haar kunsjuffrou gaan weg en haar pa het 'n nuwe meisie. Hoe kan dinge ooit weer regkom? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk.
Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.
Similar products

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 4 - 6

Loot
Reading is Easy: Izibane ezikhanyisayo: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Akakho yedwa: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Die kuikendiewe: Grade 4 - 6

Loot
Reading is Easy: Braam se beloning: Grade 5

Loot
Reading is Easy: Die dertiende uur: Grade 4 - 6

Loot
Reading is Easy: Patrone in die natuur: Grade 4

Loot
Reading is Easy: Water: Die natuur se vloeibare wonderwerk: Grade 4

Loot
Reading is Easy: Morutabana yo mosha wa botaki: Grade 5

Takealot
Reading is Easy: Da en die koningin van die watermeisies : Grade 5

Takealot
Reading is Easy: Die kat van Rowerbaai : Grade 5

Takealot