Klaskameraad Taalwerkboek: Afrikaans Huistaal
Klaskameraad Taalwerkboek: Afrikaans Huistaal - Graad 10-12 (Afrikaans, Paperback)
R 183.00
Loot · checked Today
- Average
- R 183.00
- Lowest seen
- R 135.00
- Highest seen
- R 241.00
- Last change
- R 5.00
- First indexed
- 31 Jul 2024
- Vendor
- Loot
Ekstra taaloefeninge is iets wat skaars is en menige onderwyser (ouer en leerder) soek. Dit is wat die Taalwerkboek Afrikaans Huistaal Graad 10-12 ideaal maak:
Dit is ’n taalhersieningsboek vir Afrikaans Huistaal met oefeninge vir taalstrukture en -konvensies. Daar is hersieningsoefeninge van die volgende taalaspekte: woordkeuses, sinsbou, spelling, punktuasie, woordeskat-uitbreiding en kritiese taalbewustheid. Die hersieningsvrae is ook in noue samehang met die Nasionale Eksamen-vraestel 1 vir Afrikaans Huistaal (NSS en IEB) opgestel.
Hierdie boek is ideaal vir die leerder wat taalstrukture en -konvensies onder die knie wil kry en ekstra oefening wil doen. Die boek dien as aanvulling vir all taalhandboeke.
Antwoorde word op ‘n QR-kode verskaf.

Loot
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 3 Klankeprogram Werkboek
R 93.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 7 Leerderboek
R 190.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 12 Leerderboek
R 323.00

Loot
Platinum Afrikaans Huistaal Graad 9 Leesboek: Graad 9
R 221.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 10 Leerderboek
R 288.00

Loot
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Grootboek 1
R 235.00

Loot
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3
R 314.00

Loot
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3
R 820.00

Loot
Platinum Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek: Graad 9: Leerderboek
R 306.00

Loot
Platinum Afrikaans Huistaal Graad 12 Leerderboek: Graad 12: Leerderboek
R 385.00

Takealot
Platinum KABV Afrikaans Huistaal Graad 4 Leerderboek
4.5(2)R 219.00

Loot
Kominpas met Afrikaans: Huistaal Graad 4-7
R 347.00