Taalwerkboek Afrikaans Huistaal
Joline de Klerk en Mia Singels
rated at Takealot · checked Yesterday
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 151.42
- Lowest seen
- R 149.00
- Highest seen
- R 179.00
- Last change
- R 30.00
- First indexed
- 03 Apr 2025
- Retailer
- Takealot
Description
Ekstra taaloefeninge is iets wat skaars is en menige onderwyser (ouer en leerder) soek. Dit is wat die Taalwerkboek Afrikaans Huistaal Graad 10-12 ideaal maak: Dit is 'n taalhersieningsboek vir Afrikaans Huistaal met oefeninge vir taalstrukture en -konvensies. Daar is hersieningsoefeninge van die volgende taalaspekte: woordkeuses, sinsbou, spelling, punktuasie, woordeskat-uitbreiding en kritiese taalbewustheid. Die hersieningsvrae is ook in noue samehang met die Nasionale Eksamen-vraestel 1 vir Afrikaans Huistaal (NSS en IEB) opgestel. Hierdie boek is ideaal vir die leerder wat taalstrukture en -konvensies onder die knie wil kry en ekstra oefening wil doen. Die boek dien as aanvulling vir all taalhandboeke. Antwoorde word op 'n QR-kode verskaf.
What's in the box
1 x Taalwerkboek Afrikaans Huistaal Graad 10-12