
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 34.99
- Lowest seen
- R 29.74
- Highest seen
- R 34.99
- Last change
- -R 5.25
- First indexed
- 06 Sep 2026
- Retailer
- Amazon
Description
Kinders kry soms nagmerries en word bang vir die donker. Dan het hulle die versekering nodig dat hulle veilig is omdat God altyd by hulle is. Klein Beertjie vertrou op God sal kleingoed help om hulle vrees in die nag te oorkom wanneer hulle leer van Josua en Kaleb, twee dapper spioene in die Bybel. Hulle het God vertrou om hulle veilig te hou – en Hy het. Dié pragtige volkleurboek is perfek vir 3- tot 6-jariges en leer hulle om te vertrou dat God altyd by hulle is. Daar is ook vrae oor die temas in die boek en voorstelle om meer daaroor in die Bybel te leer. Sagteband Help 3- tot 6-jariges om te weet dat hulle nooit bang hoef te wees nie, want God is altyd by hulle Vertel die storie van Josua en Kaleb wat God vertrou het in die woestyn (Numeri 13-14) Moedig kinders aan om te praat oor hul emosies en hoe God hulle dapper maak Sluit vrae in oor temas in die storie en idees om meer daaroor in die Bybel te leer 24 volkleur-bladsye Grootte: 198 x 198 x 3 mm Read more