Childrens Book - Klein Beertjie Vertrou Op God (Sagteband)
Takealot · checked 2 days ago
- Average
- R 145.00
- Lowest seen
- R 115.00
- Highest seen
- R 145.00
- Last change
- -R 30.00
- First indexed
- 22 Oct 2024
- Retailer
- Takealot
Description
Kinders kry soms nagmerries en word bang vir die donker. Dan het hulle die versekering nodig dat hulle veilig is omdat God altyd by hulle is.
Klein Beertjie vertrou op God sal kleingoed help om hulle vrees in die nag te oorkom wanneer hulle leer van Josua en Kaleb, twee dapper spioene in die Bybel. Hulle het God vertrou om hulle veilig te hou - en Hy het.
Dié pragtige volkleurboek is perfek vir 3- tot 6-jariges en leer hulle om te vertrou dat God altyd by hulle is. Daar is ook vrae oor die temas in die boek en voorstelle om meer daaroor in die Bybel te leer.
24 Bladsye
Grootte: 198 x 198 x 3 mm
What's in the box
1 x Childrens Book - Klein Beertjie Vertrou Op God (Sagteband)
Similar products
Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Sing vir God - Sagteband
Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Ontdek God se Skepping - Sagteband
Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Sê vir God Dankie (Sagteband)
Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Leer Van Paasfees - Sagteband
Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Praat die Waarheid - Sagteband
Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Leer Oor Liefde (Sagteband)
Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Ontmoet vir Baba Jesus (Sagteband)
Takealot