Childrens Book - Klein Beertjie Ontmoet vir Baba Jesus (Sagteband)
R 115.00
Takealot · checked 2 days ago
- Average
- R 130.00
- Lowest seen
- R 115.00
- Highest seen
- R 145.00
- Last change
- R 30.00
- First indexed
- 21 Jan 2025
- Retailer
- Takealot
Description
Laat jou kleinding saam met Klein Beertjie ontdek wat gebeur het die aand toe Jesus gebore is!
In Klein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die verhaal van Jesus se geboorte. Saam verbeel hulle hulle hoe dit sou gewees het om baba Jesus in die wêreld te verwelkom.
Hierdie pragtige storieboek vir 3- tot 6-jariges sluit vrae oor die storie se tema in.
Vertel die verhaal van Jesus se geboorte in Lukas 2 vir 3- tot 6-jariges.
Sluit vrae oor die storie se tema in.
24 volkleur bladsye.
What's in the box
1 x Childrens Book - Klein Beertjie Ontmoet vir Baba Jesus (Sagteband)
Similar products
Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Sê vir God Dankie (Sagteband)
R 115.00
Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Leer Oor Liefde (Sagteband)
R 115.00
Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Leer Van Paasfees - Sagteband
R 115.00
Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Leer Om Te Deel (Sagteband)
R 115.00