Childrens Book - Klein Beertjie Leer Om Te Deel (Sagteband)
Takealot · checked Yesterday
- Average
- R 115.00
- Lowest seen
- R 115.00
- Highest seen
- R 145.00
- Last change
- -R 30.00
- First indexed
- 22 Oct 2024
- Vendor
- Takealot
Dit is nie vir klein kindertjies altyd maklik om te deel nie. Help jou kind verstaan dat dit goed is om te deel en dat dit selfs pret kan wees.
In Klein Beertjie leer om te deel wil Klein Beertjie nie sy dennebol met Eddie Eekhoring deel nie. Dit is totdat Pappa Beer vir hom vertel van 'n seuntjie in die Bybel wat sy middagete van vyf broodjies en twee vissies met Jesus gedeel het. Jesus het dié kos toe gebruik om vir 5 000 mense kos te gee!
Hierdie volkleurboek is ideaal om 3- tot 6-jariges te help verstaan hoe lekker dit is om te deel. Die eenvoudige vrae agter in die boek help kinders om dit wat hulle geleer het in hulle eie lewe toe te pas en help hulle om meer oor die Bybel te leer.
24 Bladsye
Grootte: 198 x 198 x 3 mm
What's in the box
1 x Childrens Book - Klein Beertjie Leer Om Te Deel (Sagteband)
Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Leer Oor Liefde (Sagteband)
Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Leer Van Paasfees - Sagteband
Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Sê vir God Dankie (Sagteband)

Amazon
Klein Beertjie Leer Om Te Deel
4.7(37)Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Ontmoet vir Baba Jesus (Sagteband)
Takealot