Childrens Book - Klein Beertjie Sê vir God Dankie (Sagteband)

Childrens Book - Klein Beertjie Sê vir God Dankie (Sagteband)

R 115.00

Takealot · checked 8 days ago

View at Takealot
Average
R 115.00
Lowest seen
R 115.00
Highest seen
R 145.00
Last change
-R 30.00
First indexed
22 Oct 2024
Retailer
Takealot

Description

Wil jy graag 'n gesindheid van dankbaarheid by jou kind vestig? Hierdie pragtige storie is die perfekte manier om vir kinders te wys hoeveel vreugde ons kan ervaar wanneer ons dankie sê vir God.

In Klein Beertjie sê vir God dankie vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die storie van Petrus en Johannes wat 'n man genees het, en hoe hierdie man op 'n wonderlike manier vir God dankie gesê het.

Dit sluit vrae oor die storie se tema in.

Vertel die verhaal van die kreupel man wat genees is en God daarvoor geloof het in Handelinge 3.
Help 3- tot 6-jariges om vreugde te vind daarin om vir God dankie te sê.
Sluit vrae oor die storie se tema in.
24 volkleur bladsye.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Gives Thanks to God.

24 Bladsye
Grootte: 198 x 198 x 3 mm

What's in the box
1 x Childrens Book - Klein Beertjie Sê vir God Dankie (Sagteband)

Similar products