Childrens Book - Klein Beertjie Leer Oor Liefde (Sagteband)
Takealot · checked 2 days ago
- Average
- R 115.00
- Lowest seen
- R 115.00
- Highest seen
- R 145.00
- Last change
- -R 30.00
- First indexed
- 22 Oct 2024
- Vendor
- Takealot
Kom leer jou kleinding van liefde met Klein Beertjie, wat graag Bybel lees en daarvan hou om van God te leer.
In Klein Beertjie leer oor liefde vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie van al die maniere waarop ons liefde kan bewys aan ander deur vir hom die storie van Moses te vertel. Moses se ma was so lief vir hom dat sy hom in 'n mandjie tussen die riete van 'n rivier weggesteek het om hom veilig te hou.
Hierdie pragtige volkleur-boekie is ideaal om kinders tussen 3 en 6 te help om aan maniere te dink waarop hulle liefde aan ander kan bewys. Die vrae agter in die boekie wat aansluit by die tema sal kinders help om die waarheid hul eie te maak.
24 Bladsye
Grootte: 198 x 198 x 3 mm
What's in the box
1 x Childrens Book - Klein Beertjie Leer Oor Liefde (Sagteband)
Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Leer Om Te Deel (Sagteband)
Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Leer Van Paasfees - Sagteband
Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Sê vir God Dankie (Sagteband)

Amazon
Klein Beertjie Leer Oor Liefde
4.8(45)Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Ontmoet vir Baba Jesus (Sagteband)
Takealot