
Klein Grillie Spinnekop: Kom, Ons Speel Skool!
Klein Grillie Spinnekop: Kom, Ons Speel Skool! (Afrikaans, Hardcover)
R 130.00
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 118.00
- Lowest seen
- R 94.00
- Highest seen
- R 130.00
- Last change
- -R 4.00
- First indexed
- 15 Oct 2023
- Retailer
- Loot
Description
Klein Grillie Spinnekop gaan binnekort skool toe en hy borrel oor van opgewondenheid. Wat leer jy nou eintlik in 'n skool? Is dit lekker om te leer? En sal daar dan nog tyd vir speel ook wees?
'n Meevoerende prenteboekavontuur wat opgewondenheid oor die vooruitsig van skool toe gaan aanwakker.



