Klein Grillie Spinnekop - My inkleur- en speletjiesboek

Klein Grillie Spinnekop - My inkleur- en speletjiesboek

Klein Grillie Spinnekop - My inkleur- en speletjiesboek (Afrikaans, Paperback)

R 47.00

Loot · checked 3 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 18.00 at Amazon

Amazon sells it for R 29.00. Compare every offer

Average
R 43.00
Lowest seen
R 39.00
Highest seen
R 109.00
Last change
R 4.00
First indexed
29 Nov 2022
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Klein Grillie Spinnekop het baie maatjies en ’n groot familie. Hy kan glad nie verstaan waarom mense bang is vir spinnekoppe nie. Mamma, Pappa, Oom Langbeen, Tant Fiena, Spiere, Pikkie en al die ander spinnekoppe is dan glad nie so grillerig nie! Hulle kuier graag by mekaar, maak prentjies met hul spinnerakke, vertel stories, speel speletjies of bou legkaarte. Speel jy saam? In hierdie boek kan jy saam met Grillie en sy maatjies allerhande dinge maak, prentjies inkleur en raaisels oplos.

Similar products