Kollig Op Afrikaans Graad 1 Leesboek: Carol gaan doktor toe: Grade 1

Kollig Op Afrikaans Graad 1 Leesboek: Carol gaan doktor toe: Grade 1

Kollig Op Afrikaans Graad 1 Leesboek: Carol gaan doktor toe: Grade 1 (Afrikaans, Staple bound)

R 86.00

Loot · checked 26 Sep 2026

View at Loot
Average
R 86.00
Lowest seen
R 86.00
Highest seen
R 86.00
Last change
R 0.00
First indexed
26 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Kry jou leerders om te lees! Kollig Op-leesboeke bevat prettige Suid-Afrikaanse stories, interessante karakters en mooi illustrasies om die leerders opgewonde te maak om te lees. Kollig Op-leesboeke is ontwikkel deur ’n span taalspesialiste, onderwysers en storievertellers. Die storieboeke gebruik sigwoorde, taalleer en hoëfrekwensiewoorde om te verseker dat leerders vinnig en maklik leesvaardighede vir Graad 1 ontwikkel.

Al agt titels is as Groot Boeke beskikbaar vir saamlees in die klaskamer asook klein boeke vir onafhanklike lees. Kollig Op-leesboeke word deur die Departement van Onderwys aanbeveel. Kollig Op-leesboeke is ook beskikbaar as Spot On readers van Graad 1–3 in Engels, isiXhosa, isiZulu, Sepedi en Setswana.

Similar products