Kollig Op Afrikaans Graad 2 Leesboek: Fred help soek: Grade 2

Kollig Op Afrikaans Graad 2 Leesboek: Fred help soek: Grade 2

Kollig Op Afrikaans Graad 2 Leesboek: Fred help soek: Grade 2 (Afrikaans, Paperback)

R 86.00

Loot · checked 23 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 1.00 at Takealot

Takealot sells it for R 85.00. Compare every offer

Average
R 86.00
Lowest seen
R 86.00
Highest seen
R 86.00
Last change
R 0.00
First indexed
26 Sep 2026
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Kry jou leerders om te lees! Kollig Op-leesboeke bevat prettige Suid-Afrikaanse stories, interessante karakters en mooi illustrasies om die leerders opgewonde te maak om te lees. Kollig Op-leesboeke is ontwikkel deur ’n span taalspesialiste, onderwysers en storievertellers. Die storieboeke gebruik sigwoorde, taalleer en hoëfrekwensiewoorde om te verseker dat leerders vinnig en maklik leesvaardighede vir Graad 1 ontwikkel.

Al agt titels is as Groot Boeke beskikbaar vir saamlees in die klaskamer asook klein boeke vir onafhanklike lees. Kollig Op-leesboeke word deur die Departement van Onderwys aanbeveel. Kollig Op-leesboeke is ook beskikbaar as Spot On readers van Graad 1–3 in Engels, isiXhosa, isiZulu, Sepedi en Setswana.

Similar products