Krok En Dil Vlak 1 Boek 10: Die Suur Sap

Krok En Dil Vlak 1 Boek 10: Die Suur Sap

Die suur sap

R 112.00
4.5(8)

rated at Takealot · checked Yesterday

View at Takealot

3 offers · 3 retailers

Save R 68.91 at Amazon

Amazon sells it for R 43.09. Compare every offer

Average
R 33.52
Lowest seen
R 29.00
Highest seen
R 112.00
Last change
R 3.00
First indexed
13 Sep 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om di opwindende reis mee aan te pak! Di nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend.

Die reeks het n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, n knorrige krokodil en n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip. Jaco is self die pa van twee dogtertjies, Mia (9) en Emma (7), wat die afgelope paar jaar leer lees het, en hy s een van die grootste struikelblokke was om toeganklike beginnerleesboeke op te spoor.

My kinders het grootgeword met stories - van die heel lekkerste storieboeke in Afrikaans en Engels wat aan hulle voorgelees is. Dit was daarom vir hulle baie frustrerend as beginnerleesboeke net op die klanke fokus, sonder n sterk, vermaaklike storielyn. Dit is waarom ek die Krok en Dil-reeks begin skryf het - ek wou n leesreeks skryf wat vir lesers - en ouers! - n prettige storie in elke boek bied, met hope humor."

What's in the box
1 x Book

Similar products